Ponties-Griekse volksmoord

Etniese groepe in die Ottomanse ryk 1911

Die Ponties-Griekse volksmoord verwys na die massa-ontruiming en verwante sterftes van honderde duisende Grieke van Pontus tydens die regering van die Jong Turke vanaf 1915 tot 1917 in die Ottomaanse Ryk. Die amptelike aantal slagoffers is 353 000.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search